KERSFEES KOMPETISIE

Dinsdag, 01 Desember 2020

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Wen ’n GRATIS Prima Pakket of Standaard Pakket subskripsie vir 2021.

blogImage

Ons is opgewonde om ons Kersfees Kompetisie aan te kondig. Neem deel! Jy het ’n kans om ’n baie opwindende pryse te wen as jy inskryf.

3 Pryse elke dag vir 3 dae:
1. Kersfees Kompetisie nou aan.
2. Wat presies is die pryse?
3. Kompetisie besonderhede.
4. Aankondiging van wenners.


1. Kersfees Kompetisie nou aan.

Kom ons begin die Kersseisoen met ’n kompetisie.

Baie dankie vir jou lojale ondersteuning deur die jaar. Dit is tyd dat ons teruggee aan die gemeenskap.

Ons gee subskripsies weg vir 3 Prima Pakkette (ter waarde van R1900,00 elk) en 6 Standaard Pakkette (ter waarde van R1400,00 elk); dus, altesaam 9 Pakkette ter waarde van R14100,00.


2. Wat presies is die pryse?

Ons studieprogramme is ontwerp om leerders by te staan met hul akademiese reis. Die doel van ons leermateriaal is om hul akademiese vordering ’n hupstoot te gee en uitstekende resultate te lewer deur leerwerk maklik, pret en interessant te maak. Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette.

Jy staan ’n kans om ’n Prima Pakket of Standaard Pakket te wen.

Prima Pakket (vyf produkte)

  1. ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)
  2. Afrikaanse Skoolensiklopedie
  3. Alles Afrikaans Huistaal
  4. Easy English First Additional Language
  5. Prethoek (Graad 1 – 7) // Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Standaard Pakket (een produk)

  1. ‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)

 

Vir meer inligting besoek asseblief ons Produkte bladsy.


3. Kompetisie besonderhede

Skryf in vir ons kompetisie en staan ’n kans om te wen.

Pryse Om Te Wen

  1. 1ste Prys ontvang ’n Prima Pakket subskripsie vir die graad van hul keuse.
  2. 2de Prys ontvang ’n Standaard Pakket subskripsie vir die graad van hul keuse.
  3. 3de Prys ontvang ’n Standaard Pakket subskripsie vir die graad van hul keuse.


Hoe Om In Te Skryf

  1. Jy moet geregistreer wees op ons webtuiste. ’n Profiel is benodig om jou subskripsie te aktiveer indien jy sou wen.
  2. Lewer kommentaar op ons boonste vasgepende Facebook-plasing en noem in watter graad jou kind is of alternatiewelik kan jy aan ons ’n epos stuur by info@afrikaanseskoolprojekte.co.za.


Kompetisie Voorwaardes

  1. Die kompetisie duur vanaf 1 Desember 2020 tot 3 Desember 2020.
  2. Aan die einde van elke dag sal inskrywings geverifieer word om te verseker dit voldoen aan die Kompetisie Voorwaardes.
  3. Geverifieerde inskrywings word in ’n ewekansige trekking geplaas.
  4. Dire (3) wenners vir elke dag word willekeurig gekies.
  5. Drie (3) wenners word vir drie (3) agtereenvolgende dae aangekondig vanaf 2 Desember 2020 tot 4 Desember 2020.
  6. Deur in te skryf vir die kompetisie erken jy dat jy ouer as 18 jaar is.
  7. Een inskrywing per persoon.
  8. Jy kan slegs as individu inskryf en die subskripsie vir jou kind gebruik.
  9. Geen skole, organisasies of besighede mag aan die kompetisie deelneem nie.
  10. Die pryse kan op geen manier kommersiële gebruik, herverkoop of herverdeel word nie.
  11. Pryse kan nie vir ander produkte, dienste of kontant verruil word nie.
  12. Die organiseerders se besluit oor die wenners is finaal.
  13. Jy gee toestemming dat jou naam in ons e-pos nuusbrief, sowel as op ons sosiale media gepubliseer kan word.
  14. Wenners sal persoonlik gekontak word per e-pos en in kennis gestel word wanneer hul subskripsies geaktiveer is.
  15. Die Bepalings en Voorwaardes soos uiteengesit op ons webtuiste is van toepassing en is deurgaans geldig.
  16. Ons behou die reg voor om ’n wenner te onttrek en hul subskripsie te beëindig indien hul nie die Kompetisie Voorwaardes of ons Bepalings en Voorwaardes nakom nie.
  17. Geniet dit en tree vriendelik op teenoor ander deelnemers aan die kompetisie.


4. Aankondiging van wenners.

Hoe sal jy weet jy het gewen? Kyk uit vir ’n e-pos of hou ons Facebook bladsy dop.


Maak vinnig en skryf nou in vir ons Kersfees Kompetisie.
Dit duur slegs vir drie dae.

Ons hou duim vas vir jou.

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

VIERDE KWARTAAL EKSAMENS

Een manier om op die regte spoor te kom met betrekking tot die skryf van eksamens, is eenvoudig om t...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2021 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.