|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Afkortings |
’n handleiding oor die gebruik van afkortings met ’n lang lys voorbeelde |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Antonieme |
’n handleiding oor antonieme woorde met die teenoorgestelde betekenis; ingesluit is ’n lang lys voorbeelde van antonieme wat algemeen verskyn |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Betekenisleer |
’n handleiding oor betekenisleer van woorde; betekenisleer gaan oor ’n woord se spesifieke betekenis in ’n sin. ons gebruik dus sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, polisemie, doeblette en paronieme om ons te help om woorde beter te verstaan en te onderskei |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Diere en hul Kleintjies |
’n lys van soorte diere met hul toepaslike manlike en vroulike vorm, hul kleintjies en die woord vir so ’n steriele dier indien van toepassing |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Direkte en Indirekte Rede |
’n handleiding oor direkte en indirekte rede; formaat en leestekens betrokke by direkte en indirekte rede; taalveranderinge by woordsoorte sluit in: voornaamwoorde, tyd-woorde, plek-woorde, voegwoorde en werkwoorde; taalveranderinge by tipes sinne sluit in: stel sin, bevel sin, uitroep sin en vraagsin; direkte en indirekte rede oefening met antwoorde |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Geskiedenis van die Afrikaanse Taal |
’n handleiding oor die geskiedenis van taal en die ontwikkeling van die afrikaanse taal; invloed van die romeine; ooreenkomste tussen tale; indiese grammatika; verwantskap met oer-tale |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Homofone |
’n handleiding met voorbeelde van homofone; homofone is woorde wat dieselfde klink maar anders gespel word en met ander betekenisse
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Homonieme |
’n handleiding met voorbeelde van homonieme; homonieme is woorde wat dieselfde klink en gespel word, maar heeltemal verskillende betekenisse het |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Idiome |
’n handleiding met meer as 140 bladsye oor idiome; idiome is uitdrukkings, gesegdes of spreekwoorde wat uniek is aan ’n spesifieke taal, streek of volksgroep en maak dikwels gebruik van figuurlike spraak; hier is ’n lys van idiome wat nuttig aangewend kan word by jou toesprake, opstelle en alledaagse taalgebruik |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Intensiewe Vorme |
’n handleiding met voorbeelde oor intensiewe vorme; intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad uitgedruk word; die doel van intensiewe vorme is om ’n sin of frase te versterk en meer effektief te maak |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Klanke van Voorwerpe |
’n lys met klanke wat deur verskeie voorwerpe gemaak word |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Klanke wat Diere Maak |
’n lys met klanke wat deur verskeie diere gemaak word |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Meervoude Deel 01 |
’n handleiding oor meervoude met voorbeelde; deel een fokus op meervoude waar die betekenis verskil of nie verskil nie |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Meervoude Deel 02 |
’n handleiding oor meervoude met voorbeelde; deel twee fokus op meervoude waar die afkappingsteken en agtervoegsel “s” of “e” betrokke kan wees asook algemene vangplekke waar geen afkappingsteken betrokke is nie |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Morfologie |
’n handleiding oor morfologie met voorbeelde; woordvorming is die wyse waarop ’n taal woorde vorm en bou, dit word morfologie genoem; morfeme (voegsels / affikse); premorfeme (voorvoegsels / prefikse); postmorfeme (agtervoegsels / suffikse); metamorfeme (klinkerwisseling); verbindingsklanke; simpleks; kompleks; afleidings; samestellings; samestellende afleidings; bepaler en kern; afleidingsmorfeem; fleksiemorfeme (verbuiging)
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Paronieme |
’n handleiding oor paronieme met voorbeelde; paronieme woorde is stamverwante woorde, dit beteken die vorm en betekenis verskil, maar daar is dikwels 'n ooreenkoms omdat die stamme dieselfde betekenis dra |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Persoonsname |
’n handleiding oor persoonsname met ’n lang lys voorbeelde; persoonsname is ’n semantiese kategorie van naamwoorde wat afgelei is van ander naamwoorde of werkwoorde, hierdie woorde word gebruik om “tipe mense” te benoem
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Plekname |
’n handleiding oor plekname met ’n lang lys voorbeelde; ’n pleknaam is ’n eienaam van ’n plek. dit sluit in ’n land, provinsie, streek, gebied, dorp, area ens. of selfs ’n doelgerigte gebou |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Samestellings Deel 01 |
’n handleiding met visuele voorstellings oor samestellings; samestellings is woorde wat gevorm word uit twee of meer basisse |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Samestellings Deel 02 |
’n handleiding met ’n lys voorbeelde oor samestellings; samestellings is woorde wat gevorm word uit twee of meer basisse |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Sinonieme |
’n handleiding met ’n lys voorbeelde oor sinonieme; sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Teenoorgestelde Geslag |
’n handleiding met ’n lys voorbeelde oor die teenoorgestelde geslag; afrikaans het die vermoë om die manlike en vroulike geslag aan te dui, sowel as die neutraal in sekere gevalle |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Trappe van Vergelyking |
’n handleiding met ’n lys voorbeelde oor trappe van vergelyking; trappe van vergelyking is vorme van byvoeglike naamwoorde of bywoorde. dit kan drie vorme (of trappe) aanneem om die sterkte van die woord aan te dui. die drie trappe sluit in die stellende trap, vergrotende trap en oortreffende trap |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Tydbepaling |
’n handleiding oor tydbepaling met ’n lys van terme wat gebruik word wanneer ons tyd bepaal |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Tydsvorme |
’n handleiding oor tydsvorme; drie tydsvorme wat volgens ’n tydlyn bepaal kan word sluit in teenwoordige tyd, verlede tyd en toekomende tyd; bywoorde van tyd, hulpwerkwoorde en werkwoorde speel ook ’n belangrike rol om die tyd aan te dui |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Vaste Uitdrukkings |
’n handleiding met voorbeelde oor vaste uitdrukkings; Vaste uitdrukkings is sinne of frases wat ons in die algemeen sê
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Vergelykings |
’n handleiding met voorbeelde oor vergelykings; vergelyking is vorms van beeldspraak wat ons alledaags gebruik; vergelykings maak duidelik gebruik van eksplisiete ooreenkomste tussen ’n spesifieke onderwerp en ’n ander totale onverwante onderwerp; vergelykings kan maklik uitgeken word met die woorde “soos” of “as” |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Verkleinwoorde |
’n handleiding met voorbeelde oor verkleinwoorde; verkleinwoorde is ’n woordvorm wat dui op ’n kleiner vorm van ’n voorwerp; verkleining word deur agtervoegsels gevorm naamlik -ie, -jie, -tjie, -etjie, -pie en -kie; verkleining met die afkappingsteken
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Versamelname |
’n handleiding met voorbeelde oor versamelname; versamelname (ook genoem versamelwoorde) is selfstandige naamwoorde wat ’n versameling of groepering aandui van dieselfde soort dinge; versamelname is altyd enkelvoudig alhoewel daar na ’n groep verwys word |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Wisselvorme |
’n handleiding met voorbeelde oor wisselvorme; wisselvorme is woorde waar die spelling kan verskil, maar sonder ’n verskil in betekenis, m.a.w. ’n ’n alternatiewe vorm of variasie daarvan
|
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Woorde uit Ander Tale |
’n handleiding met ’n lys van woorde en frases uit ander tale en hul betekenis; dit is belangrik om die betekenis van hierdie woorde te weet, aangesien dit in algemene gesprekke en geskrewe werk voorkom |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Woordeskat |
’n handleiding van die ontwikkeling van die afrikaanse woordeskat; begrippe wat bydrae tot die ontwikkeling: erfgoed, leengoed, eiegoed, klanknabootsing, pleonasme (woordoortolligheid), argaïsmes (verouderde vorme), nuutskeppings (neologismes), volksetimologie, toutologie (stapelvorme), kontaminasie (taalbesmetting), analogie (mag van die voorbeeld), betekenisverandering |
|
Alles Afrikaans HT Taalleer Woordsoorte |
’n handleiding met voorbeelde oor woordsoorte; woordsoorte sluit in: selfstandige naamwoord, lidwoord, byvoeglike naamwoord (adjektief), voornaamwoord, werkwoord, hulpwerkwoord, koppelwerkwoord, telwoord, bywoord, voorsetsel, voegwoord, tussenwerpsel |