GESEËNDE KERSFEES

Dinsdag, 06 Desember 2022

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Laat 2023 ’n wonderlike jaar wees om te groei.

blogImage

Beplan vooruit en behaal sukses.

Kersfees Spesiale Aanbod:
1. Kennis: ’n Waardevolle Kersgeskenk.
2. Kersfees Bespaar 40%.
3. Standaard Pakket.
4. Prima Pakket.
5. Produkte.
6. Sluit aan by ons.


1. Kennis: ’n Waardevolle Kersgeskenk.
Die feesseisoen is die perfekte tyd om na te dink oor die afgelope jaar, al die wonderlike herinneringe te koester en om dankbaarheid te toon teenoor geliefdes. Evalueer jou vordering en beplan vooruit vir die komende jaar.

Gebruik die geleentheid om te belê in jou kinders se toekoms. Rus hul toe met die regte hulpmiddels wat hulle in staat sal stel om 2023 ’n suksesvolle jaar te maak. Gee vir hulle ’n geskenk om hul akademiese vaardighede op te skerp. Sluit nou aan vir ’n subskripsie. Ons leermateriaal gee kinders ’n hupstoot en lewer uitstekende resultate.

Oefen-vraestelle en werkkaarte vir Graad 1 – 10 leerders. Alle vakke is op KABV (CAPS) gebaseer en sluit in Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer.


2. Kersfees Bespaar 40%.
Die perfekte Kersgeskenk vir jou kinders.

Om jou kinders te help om sukses op skool te bereik word ons studie-hulpbronne aangebied teen ’n spesiale prys. Ons Prima Pakkette en Standaard Pakkette is 40% afgemerk.


3. Standaard Pakket.
Een leerprogram.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R900

Maandelikse Debietorder
R95 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


4. Prima Pakket.
Vyf leerprogramme.

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling
R1 200

Maandelikse Debietorder
R120 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


5. Produkte.
Omvattende opvoedkundige hulpbronne.
Sien hieronder vir meer besonderhede.

GRONDSLAGFASE
Graad 1
Graad 2
Graad 3

INTERMEDIÊRE FASE
Graad 4
Graad 5
Graad 6

SENIOR FASE
Graad 7
Graad 8
Graad 9

VERDERE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSFASE
Graad 10


6. Sluit aan by ons.
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Kersfees Spesiale Aanbod geldig vanaf 6 Desember 2022 – 26 Desember 2022.

Sluit nou aan

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.