Ons moedig jou aan om jou kinders te help met lees. Die voordele van lees is oneindig. Jou kinders se toekoms sal afhang van die vlak van geletterdheid wat hul het. Wys vir jou kind dat deur te lees wêrelde vir hulle sal oop gaan en dat om ’n boek te lees een van die beste maniere is om te gaan verken en op nuwe avonture te gaan. Ons deel 8 stappe ...