As ouers is ons dikwels so besig om ons huise te organiseer en seker te maak alles verloop goed by die werk, dat ons dikwels vergeet om op te let wanneer hulle vir die eindeksamen moet begin voorberei. Ons deel met ouers 5 stelle raad hoe om hul kinders aan te spoor om te leer....