Dikwels wanneer ons vir eksamens begin leer kan baie emosies deur ons gedagtes hardloop. Ons is geneig om angstig en bekommerd te voel, of selfs begin om leerwerk uit te stel om angstigheid en stres te verhoed. Hoe kan ons die eksamens in die oë staar sonder om te huiwer? Die sleutel lê in die voorbereiding van ons gedagtes vir sukses. Wanneer jy e...