ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Donderdag, 01 Oktober 2020

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Ons webtuiste het ’n voorkomsverandering ondergaan! Ons kan nie wag dat jy dit ervaar nie!

blogImage

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nuwe webtuiste aan jou bekend te stel. Ons wil graag hê jy moet deel wees van die opvoedkundige rewolusie in Suid-Afrika. Indien jy reeds ’n aktiewe subskripsie het, is dit outomaties oorgedra na die nuwe webtuiste. Jy kan al die voordele benut teen geen addisionele koste. As jy nog nie aangesluit het nie, is die jou kans! Ons hou ’n massiewe bekendstelling winskopie. Bespaar 55% op alles. Alle produkte is reeds afgemerk op die webtuiste.


Wees deel van hierdie nuwe hoofstuk in Afrikaanse Skoolprojekte se geskiedenis:
1. Welkom by ons nuwe webtuiste.
2. Wat is nuut?
3. Oor ons produkte.
4. Bekendstelling winskopie 55% af.
5. Sluit aan by ons.


1. Welkom by ons nuwe webtuiste.

Afrikaanse Skoolprojekte is ’n digitale opvoedkundige platform wat hoë gehalte studiehulpmiddels volgens CAPS vir Graad 1 – 10 leerders bied. Ons glo in kinders se onbeperkte potensiaal, daarom is dit ons doel om uitnemendheid na te streef ter ondersteuning van hul akademiese prestasie.

Ons is altyd op soek na unieke metodes wat ondersteuning bied aan kinders in hul opvoeding. Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning, harde werk en toewyding is ons baie bly om ons nuwe webtuiste bekend te stel. Ons glo dat die nuwe webtuiste in alle opsigte beter sal wees.

Indien jy ’n bestaande gebruiker is hoop ons dat jy hierdie nuwe platform sal geniet. Jy kan eenvoudig inteken by jou rekening op ons nuwe webtuiste en die voordele kan benut teen geen addisionele koste. Om vir die eerste keer op die nuwe webtuiste in te teken moet jy jou wagwoord herstel.

Indien jy ’n nuwe gebruiker is wens ons jou hartlik welkom.


Ons sê dankie dat jy saam met ons op hierdie reis is. Ons het slegs begin met die verandering van kinders se lewens.


2. Wat is nuut?

Nuwe en verbeterde eienskappe en funksionaliteit sluit in:

  • Herontwerpte webtuiste met ’n vars voorkoms
  • Opgedateerde en addisionele inhoud
  • Verbeterde inhoud rangskikking in kategorieë
  • Deeglike beskrywings van produkte en dokumente
  • Duidelike aanduidings om maklik die webtuiste te navigeer
  • Nuttige inligting op verskeie webbladsye
  • Blog artikels is geïntegreer op die webtuiste
  • Galery met interessante feite en inspirerende aanhalings
  • Eenvoudige betaalmetodes vir 2 of 3 leerders
  • Simplistiese debietorderfasiliteit
  • Afslagkode funksie
  • Algehele verbeterde gebruikerservaring


3. Oor ons produkte.

Die doel van ons leermateriaal is om hul akademiese vordering ’n hupstoot te gee en uitstekende resultate te lewer deur leerwerk maklik, pret en interessant te maak. Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette. Ons leermateriaal is deeglik en maklik toeganklik. Alle inhoud is aflaaibare; uitdrukbare PDF-dokumente.


Klik op die graad van jou keuse vir meer besonderhede. Besoek ons Produkte bladsy hier.


4. Bekendstelling winskopie 55% af.

Om hierdie spesiale geleentheid te vier het ons ’n spesiale aanbieding!


Bespaar 55% op alles.

Aanbod begin: 01-10-2020
Aanbod eindig: 31-10-2020


Alle produkte is reeds afgemerk op die webtuiste.

Het jy twee kinders?
Bespaar ’n addisionele 20% op twee pakkette.


5. Sluit aan by ons.

Kry toegang tot ons waardevolle hulpbronne deur aan te sluit.

Ons bied aanlyn-gebaseerde subskripsies aan vir opvoedkundige inhoud van hoë gehalte. Subskripsie planne is beskikbaar as pakkette of individuele produkte.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel met inteken-besonderhede te skep. ’n Rekening word benodig om jou subskripsie met aflaaibare produkte te aktiveer.

Indien jy reeds ’n rekening het teken asseblief in.

Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe om aan te sluit.


Die beste manier om sukses in die klaskamer te verseker is om nou dadelik te begin werk. Gee vir jou kinders die beste geleentheid om hul potensiaal te bereik. Sluit nou aan.

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.