KERSFEES SPESIALE AANBOD

Maandag, 07 Desember 2020

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Bespaar meer as 30% op jou Prima of Standaard Pakket Subskripsie vir 2021.

blogImage

Ter viering van Kersfees bied ons 30% korting op jou 2021 subskripsie.

Maak ’n verskil in jou kinders se akademiese prestasie en voeg waarde tot hul lewens met ’n ontsagwekkende Kersgeskenk.

Bereik sukses op skool met ons aanvullende studie-hulpbronne. Ons bied honderde werkkaarte, oefenvraestelle en ander opvoedkundige middels aan.

Wees gedetermineerd om 2021 ’n reuse sukses te maak! As jy vroegtydig jou beplanning vir volgende jaar afhandel, kan jou hele gesin ’n lekker rustige Desember-vakansie geniet!


Bespaar meer as 30%:
1. Kry jou subskripsie teen ’n baie bekostigbare prys.
2. Oor ons produkte.
3. Sluit aan by ons.


1. Kry jou subskripsie teen ’n baie bekostigbare prys.

Bespaar meer as 30% op jou Prima of Standaard Pakket Subskripsie vir 2021.

Jy het ook die gerieflike opsie debietorder opsie om jou subskripsie maandeliks af te betaal.

Prima Pakket
R1300

‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)
‘Afrikaanse Skoolensiklopedie’
‘Alles Afrikaans Huistaal’
‘Easy English First Additional Language’
‘Prethoek’ (Graad 1 – 7) // ‘Beroepsvoorligting’ (Graad 8 – 10) 


Standaard Pakket
R950

‘Werkboeke en Antwoorde’ (Graad 1 – 3) // ‘Eksamenvraestelle en Antwoorde’ (Graad 4 – 10)

Pryse vir die Prima en Standaard pakkette is reeds op die webtuiste verminder. Geen afslagkode word benodig nie.


Het jy meer as een kind?
Voeg nog pakkette by die mandjie en bespaar ’n addisionele 20%. Die prys sal outomaties in jou mandjie aangepas word.


2. Oor ons produkte.

Die doel van ons leermateriaal is om hul akademiese vordering ’n hupstoot te gee en uitstekende resultate te lewer deur leerwerk maklik, pret en interessant te maak. Ons spesialiseer in oefen-eksamenvraestelle en werkkaarte met antwoorde. Alle vakke vanaf Graad 1 – 10 is op CAPS gebaseer. Die verskillende studieprogramme vul mekaar aan en is beskikbaar in pakkette. Ons leermateriaal is deeglik en maklik toeganklik. Alle inhoud is aflaaibare; uitdrukbare PDF-dokumente.

Besoek ons Produkte bladsy hier.


3. Sluit aan by ons.

Ons is hier om jou kind te help bou aan ’n blink toekoms.

Bespaar waardevolle studietyd, berei doeltreffend voor en skryf toetse met selfvertroue. Gee vir jou kinders die beste geleentheid om hul potensiaal te bereik. Sluit vandag aan vir toegang tot honderde kwaliteit opvoedkundige hulpbronne.

Registreer op ons webtuiste om jou profiel met inteken-besonderhede te skep. ’n Rekening word benodig om jou subskripsie met aflaaibare produkte te aktiveer.

Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe om aan te sluit.

Herstel jou wagwoord indien jy vir die eerste keer op ons nuwe webtuiste wil inteken en reeds ’n profiel het.


Maak ’n verskil in jou kinders se akademiese prestasie met hierdie Kersgeskenk.
Sluit aan vir 2021 teen ’n 30% korting.

Mag jy en jou familie ’n wonderlike Kerstyd hê.

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.