SLAAG KWARTAAL VIER EKSAMENS MET LOF

Maandag, 21 Oktober 2024

Deur Afrikaanse Skoolprojekte

Leer met puik oefeninge vir eksamen-hersiening

blogImage

Sluit die 2024 akademiese jaar op ’n hoë noot af. Kry ’n uitstekende finale rapport. Kry jou subskripsie teen 45% afslag.


KWARTAAL 4 EKSAMENS
Gaan die eksamenlokaal binne met selfvertroue
“Eksamens is lekker en maklik,” het geen kind al ooit gesê nie...

Om vir eksamens te leer verg fokus, toewyding en vasberadenheid. Lang ure agter handboeke en angs in die eksamenlokaal toets kinders op meer maniere as om bloot die korrekte antwoord te gee. Dit is maak of breek. Dit is ’n baie stresvolle tydperk, nie net vir skoolkinders nie, maar ook hul ouers.

Om eksamens te skryf is egter ’n integrale deel van jou kinders se onderrig. Pak hierdie uitdaging met ’n positiewe ingesteldheid aan. Om hoë punte te behaal kan ’n goeie motiveerder wees. Die tyd en energie wat in hul studies belê word, sal in die toekoms vrugte afwerp en uiteindelik lei tot dieper intellektuele vervulling.

Daar is net soveel tyd in ’n dag en baie inligting wat hulle moet verwerk. Dit is uiters belangrik dat hulle die meeste uit hul studie-sessies kry.

Sluit oefen-vraestelle by jou kinders se studie-skedule in. Dit gee hulle die geleentheid om hulself in ’n stres-vrye omgewing te toets en is een van die beste maniere om te bepaal of hulle die werk ken en verstaan. Dit is ook vir hulle belangrik om hul kennis in eksamenvraestel-formaat weer te gee. Goeie eksamentegniek is ’n noodsaaklike vaardigheid om aan te leer.


Leer slim, bespaar waardevolle tyd en slaag die eksamens.

  • Graad 1 – 10 KABV (CAPS)
  • Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
  • Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer
  • Addisionele opvoedkundige produkte


Kry onmiddellik toegang tot al vier kwartale se inhoud.
Dokumente kan enige tyd afgelaai word vanaf ons webtuiste.


SPESIALE AANBOD BESPAAR 45%
Kry jou subskripsie teen ’n verminderde prys
Standaard en Prima Pakket subskripsies is 45% afgemerk.

Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor elke graad.

STANDAARD PAKKET
Een leerprogram

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)


Eenmalige Betaling
R800
Bespaar R700

Maandelikse Debietorder
R85 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme

  • Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
  • Afrikaanse Skoolensiklopedie
  • Alles Afrikaans Huistaal
  • Easy English First Additional Language
  • Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)


Eenmalige Betaling

R1 100
Bespaar R900

Maandelikse Debietorder
R110 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af


WAARDEVOLLE BLOG ARTIKELS
Gratis wenke en raad vir skoolkinders
Blog artikels wat jou kinders sal toerus met ’n wen-ingesteldheid.


SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.

Die Kwartaal 4 Eksamens Spesiale Aanbod strek vanaf 21 Okt 2024 – 22 Nov 2024.

Sluit nou aan

Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal

© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.

HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?

As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.


LEWER KOMMENTAAR

Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.

  • Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
  • Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
  • Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.

SOORTGELYKE ARTIKELS

ONS TREFFENDE NUWE WEBTUISTE IS LEWENDIG

Na twee jaar van konseptualisering, deeglike beplanning en toewyding is ons baie opgewonde om ons nu...

Lees

SLAAG KWARTAAL VIER EKSAMENS MET LOF

Sluit die 2024 akademiese jaar op ’n hoë noot af. Kry ’n uitstekende finale rapport. Kry jou subskri...

Lees
Terug na blog

Ontwikkeling en Bediening: Resolve Technology Solutions

Ontwerp en SEO: Avelantis

© Kopiereg 2003 - 2024 Afrikaanse Skoolprojekte. All Regte Voorbehou.
Geen inligting of dokument mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie.