MERKE GEREED GAAN
Woensdag, 15 Januarie 2025
Deur Afrikaanse Skoolprojekte
Kry die meeste uit die 2025 skooljaar. Bespaar 30% op jou subskripsie.
Kry die meeste uit die 2025 skooljaar. Bespaar 30% op jou subskripsie.
TERUG SKOOL TOE
Merke Gereed Gaan
Mag die 2025 skooljaar ’n uitstekende ervaring vir jou kinders wees. Ons wens hulle alle sterkte toe met hul studies. Mag hulle ’n passie vir leer ontwikkel en mag die kennis wat hulle opdoen hul lewens verryk.
Ons kan jou kinders help om op skool te presteer met hoë kwaliteit opvoedkundige hulpbronne
Dokumente kan enige tyd afgelaai word vanaf ons webtuiste. Kry onmiddellik toegang tot al vier kwartale se inhoud.
- Graad 1 – 10 KABV (CAPS)
- Oefen-vraestelle en werkkaarte met antwoorde
- Afrikaans, Engels, LO, Wiskunde, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en meer
- Addisionele opvoedkundige produkte
SPESIALE AANBOD BESPAAR 30%
Kry jou subskripsie teen ’n verminderde prys
Standaard en Prima Pakket subskripsies is 30% afgemerk.
Besoek ons Produkte bladsy vir meer besonderhede oor elke graad.
STANDAARD PAKKET
Een leerprogram
- Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
Eenmalige Betaling
R1 000
Bespaar R500
Maandelikse Debietorder
R100 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af
PRIMA PAKKET
Vyf leerprogramme
- Werkboeke en Antwoorde (Graad 1 – 3) | Eksamenvraestelle en Antwoorde (Graad 4 – 10)
- Afrikaanse Skoolensiklopedie
- Alles Afrikaans Huistaal
- Easy English First Additional Language
- Prethoek (Graad 1 – 7) | Beroepsvoorligting (Graad 8 – 10)
Eenmalige Betaling
R1 400
Bespaar R600
Maandelikse Debietorder
R135 p/m
12 Paaiemente
Laai die debietordervorm hier af
SLUIT AAN BY ONS
Gee vir jou kinders die geleentheid om hul potensiaal te bereik
Registreer op ons webtuiste om jou profiel te skep.
’n Rekening word benodig om jou subskripsie te aktiveer.
Besoek asseblief hierdie bladsy vir volledige stappe Hoe Om Aan Te Sluit.
Die Terug Skool Toe Spesiale Aanbod strek vanaf 15 Jan 2025 – 31 Jan 2025.
Sluit nou aan
Verbreed jou kennis | Oortref jou potensiaal
© Kopiereg Afrikaanse Skoolprojekte. Alle regte voorbehou. Alle inligting hierin is die intellektuele eiendom van Afrikaanse Skoolprojekte en is beskerm deur die wet, insluitend maar nie beperk tot kopieregwetgewing nie. Geen inligting mag op enige manier gereproduseer, gekopieer, versprei en/of herverkoop word sonder die skriftelike toestemming van Afrikaanse Skoolprojekte nie. Afrikaanse Skoolprojekte behou verder die reg voor om enige toestemming te onttrek indien ons van mening is dat die gebruiker enige voorwaardes waaronder toestemming gegee is oortree. Uittreksels en skakels mag gebruik word, mits volledige en duidelike krediet aan Afrikaanse Skoolprojekte gegee word, met toepaslike en spesifieke aanduiding na die oorspronklike inhoud. As prente gebruik word, mag ons watermerk nooit afgesny of verwyder word nie. Ons moedig ons lesers aan om ons artikels via e-pos en sosiale media netwerke te deel deur middel van ons skakels. Sien asseblief ons Bepalings en Voorwaardes as jy onseker is oor die gebruik van ons materiaal.
HET JY VAN DIE ARTIKEL GEHOU?
As jy van hierdie artikel gehou het, teken in op ons nuusbrief. Jy sal gratis waardevolle advies en wenke ontvang om jou kinders se akademiese prestasie 'n hupstoot te gee.
LEWER KOMMENTAAR
Ons wil graag hoor wat jy dink. Lewer kommentaar op hierdie artikel.
- Jou persoonlike kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie, slegs jou naam.
- Ons streef daarna om deursigtig te wees. Alle negatiewe resensies of positiewe kritiek sal gepubliseer word.
- Jou terugvoering sal hersien word vir enige ontoepaslike taalgebruik voordat dit gepubliseer word.