Onlangse bevindings van ’n globale assessering wat deur die Vordering in Internasionale Lees-geletterdheid Studie (PIRLS) gedoen is, toon dat 78% van Suid-Afrikaanse Graad 4-leerders se lees-geletterdheid vlakke in hul leertaal onder die laagste internasionaal erkende standaard val. Met ander woorde, byna 8 uit 10 Graad 4 leerders kan nie met begri...