Jou selfbeeld beïnvloed die besluite wat jy maak, die verhoudings wat jy het en uiteindelik die persoon wat jy is. Dit is dus noodsaaklik om jouself te verstaan. Jy moet jou selfbeeld aktief evalueer en as jy dalk ’n swak selfbeeld het, moet jy daaraan werk en maniere vind om jou selfbeeld te versterk as dit jou daaglikse lewe negatief beïnvloed. J...