Kinders soek jou aandag, liefde en respek. Daarom is dit belangrik om met hulle te praat en hulle in te lig dat jy in hierdie tye omgee vir hulle. Neem ’n bietjie tyd uit jou besige skedule om tydens hierdie skoolvakansie ’n goeie verhouding met jou kind te bou. Hulle sal minder gestres en meer geneig wees om openlik met jou te praat. Lees ons blog...